Wat gebeur waar?

Die PERS-kaartjie

Hierdie spesiale kaartjie gee aan ‘n persoon toegang tot Charl du Plessis Trio, Frank Opperman en volle Fees-toegang (terrein, Sing Dit!, JNDR en Karlien van Jaarsveld)

Laerskool Tygerpoort

A-Rugbyveld

Pretpark van opblaas glybane, speelplekke en pretbane

13:15 - 19:15

  • Hier sal toesig wees deur personeel.
  • Die skool se snoepie sal oop wees.
  • Karnavalstraat

    Laerskool Tygerpoort Saal / Personeelingang

    Hier is lekkernye, speletjies en baie suiker vir die kinders.

  • Dit gaan 'n lekker "karnaval-atmosfeer" wees.
  • Kinders stap vanaf die Feesterrein deur Karnavalstraat na die A-Rugbyveld (waar die Kinderpretpark is)
  • Gratis area
  • Feesterrein

    Henrylaan en NG Tygerpoort kerkterrein

    Om die Feesterrein te betree het jy 'n kaartjie nodig. Persone met 'n kaartjie ontvang by die ingange 'n armbandjie wat hulle toegang tot die terrein en die vertonings gee.

    Belangrike inligting:
    • Bring jou eie stoel en kombers
    • Geen buite eetgoed, drinkgoed of koelerbokse word toegelaat nie

    Wat is alles op die Feesterrein?

    Feesmark

    stalletjies en uitstallers met items soos juweliersware, gebak, leerprodukte, boeke ens.

    Kosmark

    heerlike kosstalletjies soos boereworsrolle, hamburgers, kerrie & rys, pannekoek, poeding, skaappita’s en vetkoek.

    Kuiertent en kuierareas

    Kruis Bande koffie, Simonsvlei wyn, koeldrank en water

    Groot FM

    saai lewendig van die Feesterrein uit.​

    Kuier

    op Tygerplein.

    Spesiale kleuterspeelarea​

    vir voorskoolse kinders.​

    Stalletjies

    Afrikaskoene
    Amper Alles / Priceless Guns & Ammo
    Angels – Kuns & Ontwerp
    Apex Homes RE/MAX
    At Urban Upholstery
    Beauty and Wellness
    Bidvest McCarthy Toyota Lynnwood
    Bijouled Designer Jewellery
    Black Crow Gin
    Bling Gin
    Blomgom
    Bubble tea
    Carina Swarts
    Chiptwister
    Coral Tree
    Corrado’s Pesto & Sauces
    Crazy K Nuts

    Die Beskuit Kombuis & Deli
    Die Roomyskind
    EN’VI Designs
    Favoured Fragrances
    FlasQ
    GROOTfm 90.5
    Honeycomb Clothing Collective
    Jeanne Marais Kunstenaar
    Kruis Bande
    Klaradyn
    Liplekker Wafels
    Luvshine
    Magic designs
    Net’ta Pragtig
    NL Crochet
    Planet Fitness
    Philocalist ~ Lover of beauty

    Purpose & Proverbs
    Simonsvlei
    Simplistic Designs
    Soap Opera
    Spoil.yourself.everyday
    Teboho & Co
    Thatfood – Spesirye
    The Biltong Kiosk
    The Cotton Candyfloss Factory
    Upcycled decor
    Vellie Funk
    Waynes food
    Wild Flower Boutique
    Wol en Werskaf
    Wowven
    Zoe Events & Decor

    Wil jy iets borg of uitstal?

    Leer meer en raak betrokke by Lig en Ritme!

    Wen groot as jy ‘n kaartjie vir die gelukkige trekking koop!

    AFGRI - Klere en kinderprys
    Aroma Coffee Roastery Shere Silverlakes - Geskenkbewyse
    Bidvest McCarthy Toyota Lynnwood - Geskenke
    Black Crow Gin - Geskenkbewys
    CMC Clothing - Thandana Long Tom Leather Wine Cooler
    Coffee at Kahlo - Geskenkbewyse
    Conclave Lodge - “Hamper”
    Franskraal (40 km vanaf Hermanus) - Verblyf vir 5 aande ter waarde van R7500
    Geraamde prag skilderye van Mariana Kruger
    Hokaai Silverlakes - “Hampers”
    Oorfone en staander
    Owl Spot Dinokeng - Verblyf vir 2 aande ter waarde van R3000
    Papachinos Silverlakes - Geskenkbewyse
    Planet Fitness - Geskenkbewyse en geskenke
    Soulstice Day Spa Pretoria - Geskenkbewyse
    Sunette Kruger Leerhandsak
    The Promised Land (Marloth Park) - Verblyf vir 3 aande ter waarde van R3000
    Toula's Family Restaurant Silverlakes - Geskenkbewyse
    Vellie Funk Vellies - skoene
    Weelie - Tasse vir die kinders
    Wol & Werkskaf - Gehekelde kombers & ‘n Teddiebeer