Raak betrokke

Advertensies & borge

NG Tygerpoort is deel van ’n groot gemeenskap en trek daarom elke keer hordes voete met innoverende en interessante geleenthede. Hierdie jaar sal geen uitsondering wees nie. Dit is ’n geleentheid vir besighede, maatskappye en weldoeners om deur borgskappe en advertensies die meeste van hierdie geleentheid te maak.

Ons nooi jou om as borg of adverteerder betrokke te raak.

ADVERTENSIE-SPASIE

Dit sirkuleer op die digitale skerms tydens die Fees

(R500 per advertensie)

BORG 'N ASPEK VAN DIE FEES

Arbeidersvergoeding (R8000)

Beligting en dekor op terrein (R40 000)

Gaskunstenaars per geleentheid (21 of 22 Aug) (R30 000)

Huur van kragopwekker vir die verhoog (R6000 per dag)

Huur van meubels / toerusting / tafels (R30 000)

Ingangsbeheer / toegangshekke (23 Aug) (R12 000)

Gaskunstenaars (23 Aug) (R60 000)

Kontantdonasie van R5000 of meer saam met uitstalspasie / bemarkingsspasie op die Feesterrein vir ‘n plaaslike besigheid EN/OF ‘n soorgelyke waarde van ‘n skenking vir bv. die gelukkige trekking

Kragopwekker (addisioneel) vir vertonings (R8000 per dag)

Langtafel (24 Aug) – kostes / kunstenaars (R50 000)

Mediese dienste / Noodhulp

Sekuriteitsdienste / JOC / “Compliance” / Verkeerbeheer (R40 000)

Steierwerktorings (volle Fees) – (leen/huur)

T-hemde van spanne/werkers/vrywilligers by die Fees (R150 per T-hemp) met ‘n borg se logo op

Verhoogkostes(23 Aug) (R120 000)

Borg ‘n “ride” vir die kinderpretpark (wissel van R3000 – R8000)

Sing Dit! Kompetisie (R30 000)

 

KLEINER KOMPONENTE VAN DIE FEES

Vir enige kleiner borg of donasie vir die fees,

kontak zander@ngtyger.com vir meer inligting.

Bemarkingspasie word vir enige borg aangebied.

Aangebied en gefasiliteer vir die gemeenskap deur NG
Gemeente Tygerpoort en die Tygerpoort Netwerkfonds.

Wil jy graag 'n stalletjie by die fees hê?