Daar is 4 Lig en Ritme bakens in ons omgewing geplaas wat jy moet vind!
Volg die leidrade op ons sosiale platforms en vind die bakens.
Scan die QR-kode met jou foon se kamera.
Daardie spesifieke baken word dan op die app afgemerk.*
Neem ‘n selfie of foto van ten minste een baken.
Deel die foto op jou story (Facebook of Instagram) en tag ons!
Eers wanneer jy al vier bakens op die app gemerk het, kan jy die inskrywingsvorm voltooi om groot pryse te wen.
Hou ons sosiale platforms dop vir leidrade!
As jy eers een het, dan sal jy maklik die ander bakens vind.
Die skattejag sluit amptelik op 9 Augustus om 18:00.
Wenners word aangekondig en gekontak op 10 Augustus.